-----
-----
-----
-----
-----
-----
 

InfoPoint - QuestionPoint / Naslaan Aanlyn

 
 
QuestionPoint Logo.jpg 

  Gebruik hierdie vorm  om u vraag te stel. Die Berlynse Sentrale- en Streeksbiblioteek neem deel aan QuestionPoint, ‘n globale biblioteek naslaannetwerk, om die beste moontlike antwoorde op u vrae te verskaf. U kan u vraag opvolg of verander en die antwoorde daarop en op u vorige vrae bekyk.

Wichtiger Hinweis

Volg u Vrae en Antwoorde Op  externer link 


 

Vraelys

 
 
Velde met ‘n asterisk (*) moet ingevul word.
U vrae word in ‘n server beheer deur "OCLC" gebêre.
Het ons u toestemming om u vraag in ‘n argief te liaseer en indien nodig na ‘n deelnemende biblioteek te stuur vir hulp met die beantwoording daarvan?
(Alle persoonlike inligting sal voor liasering uitgehaal word.)
   
     
 

U sal laastens op die volgende dag wat ons oop is van ons hoor. U antwoord sal per e-pos gestuur word. Indien u wil bepaal hoe die beantwoording van u vraag vorder, moet u ‘n wagwoord skep wanneer u vir die eerste keer ons “Volg u Vrae en Antwoorde Op” bladsy besoek. Gebruik die adres in die e-pos kennisgewing wat u ontvang om u e-pos rekening op te stel.

U vrae word deur QuestionPoint administreer.
QuestionPoint externer link  was ontwikkel deur OCLC Online Computer Library Center, Inc., tesame met die Library of Congress.

The questions will be kept confidential. Your name and e-mail address is used only for the purpose of the requested information.
See guidelines in German:   Guidelines  and terms of use externer link .

InfoPoint - Reports / Information

 
 nach oben